Genitief

Die genitief of genitiewe naamval (Latyn genus wat "afkoms" beteken) of vierde naamval is die naamval wat gebruik word om besiting aan te dui, dit is een van die agt oorspronklike naamvalle van die Proto-Indo-Europese taal. Naamvalle het oorspronklik die verhouding van die selfstandige naamwoord met die werkwoord aangedui.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search